top of page

19 September 2026

Ons is opgedateer, maak seker jy mis nie iets nie!

NB! ~ BRING ASSEBLIEF GENOEG SELFOON DATA SAAM, Ons troue is nogals tegnologies en jy benodig jou selfoon om saam te kan reis..

Ook baie belangrik, daar is 'n kontant kroeg wat ons gaan ondersteun, bring sakgeld saam vir jou verversings. 

Vir enige ander nodige informasie nader aan die tyd en op die dag van die troue, kan jy een van die 4 persone kontak. Die Bruid en Bruidegom gaan baie besig wees en van hulle kontak met die wereld verban word.

 ~ Zoé (Gasvrou) 

 ~ Dewald (Gasheer)

 ~ Lelanie (Hoof-Strooinooi)

 ~ Jaun-Louis (Hoof-Strooiknaap)

Kyk hier onderaan

IMG-20260801-WA0086.jpg

Die Bruilof
19 September 2026

Seremonie 
Tyd - 14:30 vir 15:00
Plek - Gereformeerde Kerksaal - (74 Veld Street, Ficksburg, 9730)

Onthaal
Tyd - 16:30
Plek - Imperani Guest House - (53 McCabe Street, Ficksburg, 9730)

Sondag oggend ontbyt
20 September 2026

Restaurant
Tyd - 08:00
Plek - Imperani Guest House - (53 McCabe Street, Ficksburg, 9730)

Koste - R130pp - (English Breakfast)

Hoe kom ek tot in Ficksburg ?

Ons trou in die hartjie van die Vrystaat teen die grens van Lesotho, in die berge. Dit is darem nie moeilik om te vind nie. Hier onder is ons voorstelle vir die beste paaie tot by die troue.

Pad is baie mooi, maar lekker besig oordat dit tog snelweg is. Tolhekke is by Johannesburg en net voor Kroonstad.

Ry tot in Bloemfontein en moet nie voor die tyd afdraai Bethulie toe nie, die pad is baie lelik. Ry die Ladybrand-pad om tot in Ficksburg.

Die is die alternatiewe pad om te ry, maar moenie 'n fout maak nie. Dit is 'n baie mooi pad en hy vat jou deur die Oos-Vrystaat se mooi dele.

Help ons en word deel van ons spesiale dag.

Onderaan is 'n skakel na ons YouTube Music speellys wat die aand van die bruilof gespeel gaan word. Ons vra dat julle asb. julle gunsteling liedjie hier sal by sit dan kan ons almal op mekaar se ritme saam dans.

RossouwMyNou Troue Onthaal Musiek

Onderaan is 'n skakel na ons skyfievertoning. Die fototjies gaan die aand van die bruilof vertoon word, so laai jou gusteling herinneringe saam die twee wie trou op sodat ons almal dit saam kan geniet.

RossouwMyNou Troue Onthaal Foto's

Kleredrag is semi-formeel. Hou dit vrolik en kleurvol. 

Ons is nie veel gepla wat jy aantrek nie. Onthou net, dit is nie 'n begrafnis nie so los asb. die swart uitrustings by die huis!

Ficksburg se weer is baie onvoorspelbaar en die aande kan lekker koel raak, pak maar 'n warm ding in net vir ingeval.

N.S. - Pa André, Pa is verplig om 'n das te dra.

Wat kan jy aantrek?

Wil jy Ietsie gee?

Ons nessie is al geskrop en die lelike takkies is al uitgetrek. 

As jy voel jy iets wil gee as 'n geskenk is, 'n geldjie baie welkom.

Jy kan die onderstaande bankbesonderhede gebruik of die tradisionele wyse volg en 'n koevertjie asb. op die dag by jou hê.

Discovery Bank

Gerrit Rossouw

1954 2150 682

Krediet Kaart

(Verwysing "RMN en jou naam")

Waar moet jy sit by die Onthaal?

Tafel 1

Lelanie

Inus

Zoé

Dewald

Jaun-Louis

Bosman

Hanno

Kristen

Stefan

Jaco K

Tafel 2

Ma Renskie

Marietjie

AJ

Elsabé

Alichia

Regan

Pieter

Liza

Ouma Lenie

Tafel 3

Ma Liezel

Pa André

Suretha

Armand

Leonie

Riaan

Ilse

Melanie

Francine

Ansen

Tafel 4

Magda

Johan K

Coen

Belinda

Hannes B

Marleen

Susan

Suna

Heleen

Tafel 5

Hannes K

Wihan

Delinda

Coena

Karla

Marco

Jessica

Marna

Cloete 

Elzeri

Tafel 6

Monique

Ruan

Zander

Marelize

Erika

Mark

Megan

Hoffmeyer

TS

Ilzeli

Tafel 7

Sharné

Anya

Johan D

Werner

Ashley

Melissa

Jaco B

Ilze

Timon

Anja

Tafel 8

Henti

Lené

Dirkco

Vilise

Franja

Janco

Niel

Cara

Pa Louis

Hannelie

Tafel 9

Miekie

Mias

André

Daniel

Hankie

Dirkie

Diedie

Marlinke

Sussa

Ouma Tessa

bottom of page